Skip to main content

Perseus (sterrebeeld) Inhoud Ruimtevoorwerpe | Mitologie | Verwysings | Eksterne skakels | Navigasie-keuseskermThe Deep Photographic Guide to the Constellations: PerseusMessier CatalogThe clickable PerseusStar Tales – Perseus

Perseus (sterrebeeld)


sterrebeeldPtolemeusveranderlike sterradiantPerseïdesmeteoorreënsuperreusspektraaltipemagligjareAardeArabiesGorgoMedusaspektraaltipeChineseTsung-K'angsupernovaradiogolweGriekse mitologiePerseusMedusaAndromedaAgterdekAkkedisAltaarAndromedaArendBeeldhouerBekerBerenike se HareBoogskutterBulDolfynDraakDriehoekDuifEenhoringEridanusFeniksGraveerstifGroot BeerGroot HondHaasHerculesHorlosieIndiërJaghondeJagterKameelperdKameleonKielKlein BeerKlein HondKlein LeeuKoetsierKompasKassiopeiaKefeusKraaiKraanvoëlKreefNetLeeuLierLugpompMaagdMikroskoopNoordelike KroonNoordelike WaterslangOktantOondParadysvoëlPasserPerseusPouPylRamRooikatSeileSekstantSentourSkerpioenSkildSkilderSlangSlangdraerSteenbokSuidelike DriehoekSuidelike KroonSuidelike VisSuidelike WaterslangSuiderkruisSwaanSwaardvisTafelTeleskoopToekanTweelingVeewagterVisseVlieënde PerdVlieënde VisVliegVosVulWalvisWaterdraerWeegskaalWinkelhaakWolf












Perseus (sterrebeeld)




in Wikipedia, die vrye ensiklopedie






Jump to navigation
Jump to search



Vir ’n artikel oor die mitologiese held, sien Perseus (mitologie).































Perseus

Perseus constellation map.png
Latynse naamPerseus
GenitiefPersei
AfkortingPer

Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming3h
Deklinasie45º
Grootte615 vk. grade (24ste)
KwadrantNQ1

Besonderhede
Hoofsterre6, 22
Helderste sterAlpha Persei (Mirfak)
Naaste sterGJ 3182
Sterre helderder as 3 m
5
Sterre met planete7
Messier-voorwerpe2

Bayer-/Flamsteed-sterre
65
MeteoorreënsPerseïede, September-Perseïede

Aangrensende sterrebeelde

Ram, Bul, Koetsier, Kameelperd, Kassiopeia, Andromeda, Driehoek




Portaal  Portaalicoon  

Sterrekunde

Perseus is ’n sterrebeeld in die noordelike hemelruim. Dit is een van die 48 konstellasies wat deur die 2de-eeuse sterrekundige Ptolemeus beskryf is en is steeds een van die 88 moderne sterrebeelde. Dit bevat die bekende veranderlike ster Algol (β Per) en die radiant (oënskynlike uitstralingspunt) van die jaarlikse Perseïdes-meteoorreën.




Inhoud





  • 1 Ruimtevoorwerpe


  • 2 Mitologie


  • 3 Verwysings


  • 4 Eksterne skakels




Ruimtevoorwerpe |


Alpha Persei (Mirfak) is die helderste ster van die sterrebeeld. Dit is ’n superreus van spektraaltipe F5 Ib met ’n oënskynlike helderheid van 1,79 mag en is sowat 590 ligjare van die Aarde af.


Algol (β Per) is wel nie die helderste ster nie, maar beslis die bekendste een in Perseus. Algol (van die Arabies al-Ghul, wat "monster-ster" beteken) verteenwoordig die oog van die Gorgo Medusa. Dit is die prototipe van ’n hele groep veranderlike sterre. Sy oënskynlike helderheid wissel tussen 2,12 en 3,39 mag met ’n periode van net 2,867 dae. Dit is ’n driedubbele ster, waarvan die helderste komponent van spektraaltipe B8 V is.




Die Perseus-swerm.


NGC 869 en NGC 884 is twee voorwerpe in die naghemel wat met ’n verkyker of teleskoop gesien kan word. Hulle word soms die Dubbelswerm genoem. Albei is sowat 7 000 ligjare van die Aarde en ’n paar honderd ligjare van mekaar af. Die swerm is die eerste keer aangeteken tydens die bewind van die Chinese koning Tsung-K'ang van die Hsia-dinastie (2858-2146 v.C.).[1]


Die spiraalvormige sterrestelsel NGC 1260 bevat die tweede helderste bekende voorwerp in die heelal, die supernova SN 2006gy.


Die Perseus-swerm (Abell 426) is ’n enorme melkwegswerm sowat 250 miljoen ligjare van die Aarde af. Dit is die naaste groot swerm aan die Aarde. NGC 1275, ’n komponent van die swerm, het ’n aktiewe kern wat massiewe borrels produseer wat die sterrestelsel omring. Die Perseus-swerm bevat ook klankgolwe wat daardeur beweeg. Dit word deur die borrels veroorsaak en is die laagste noot wat nog in die ruimte gehoor is: 57 oktawe laer as middel-C.[2] Nog ’n lid van die Perseus-swerm is NGC 1275, wat ’n samesmelting van verskeie sterrestelsels is. Sy aktiewe kern is ’n sterk bron van radiogolwe.[2]



Mitologie |


In die Griekse mitologie het Perseus ’n held geword nadat hy Medusa doodgemaak het. Hy het daarna haar kop gebruik om prinses Andromeda van ’n monster te red.[1]



Verwysings |




  1. 1,01,1 Staal 1988, pp. 19-26


  2. 2,02,1 Wilkins, Jamie; Dunn, Robert (2006). 300 Astronomical Objects: A Visual Reference to the Universe (1ste uitg.). Buffalo, New York: Firefly Books. ISBN 978-1-55407-175-3.  |access-date= requires |url= (help)


  • H. A. Rey, The Stars — A New Way To See Them. Houghton Mifflin, Boston, 1997. ISBN 0-395-24830-2.

  • Ian Ridpath en Wil Tirion (2007). Stars and Planets Guide, Collins, Londen. ISBN 978-0-00-725120-9. Princeton University Press, Princeton. ISBN 978-0-691-13556-4.


Eksterne skakels |


  • The Deep Photographic Guide to the Constellations: Perseus

  • SEDS' comprehensive Messier Catalog

  • The clickable Perseus

  • Star Tales – Perseus


  • Wikimedia Commons logo Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Perseus (sterrebeeld).


  • Crystal txt.png Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia




Die 88 moderne sterrebeelde

Agterdek • Akkedis • Altaar • Andromeda • Arend • Beeldhouer • Beker • Berenike se Hare • Boogskutter • Bul • Dolfyn • Draak • Driehoek • Duif • Eenhoring • Eridanus • Feniks • Graveerstif • Groot Beer • Groot Hond • Haas • Hercules • Horlosie • Indiër • Jaghonde • Jagter • Kameelperd • Kameleon • Kiel • Klein Beer • Klein Hond • Klein Leeu • Koetsier • Kompas • Kassiopeia • Kefeus • Kraai • Kraanvoël • Kreef • Net • Leeu • Lier • Lugpomp • Maagd • Mikroskoop • Noordelike Kroon • Noordelike Waterslang • Oktant • Oond • Paradysvoël • Passer • Perseus • Pou • Pyl • Ram • Rooikat • Seile • Sekstant • Sentour • Skerpioen • Skild • Skilder • Slang • Slangdraer • Steenbok • Suidelike Driehoek • Suidelike Kroon • Suidelike Vis • Suidelike Waterslang • Suiderkruis • Swaan • Swaardvis • Tafel • Teleskoop • Toekan • Tweeling • Veewagter • Visse • Vlieënde Perd • Vlieënde Vis • Vlieg • Vos • Vul • Walvis • Waterdraer • Weegskaal • Winkelhaak • Wolf





Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Perseus_(sterrebeeld)&oldid=1998675"













Navigasie-keuseskerm


























(RLQ=window.RLQ||[]).push(function()mw.config.set("wgPageParseReport":"limitreport":"cputime":"0.148","walltime":"0.226","ppvisitednodes":"value":1028,"limit":1000000,"ppgeneratednodes":"value":0,"limit":1500000,"postexpandincludesize":"value":14555,"limit":2097152,"templateargumentsize":"value":2205,"limit":2097152,"expansiondepth":"value":9,"limit":40,"expensivefunctioncount":"value":0,"limit":500,"unstrip-depth":"value":0,"limit":20,"unstrip-size":"value":2031,"limit":5000000,"entityaccesscount":"value":0,"limit":400,"timingprofile":["100.00% 172.241 1 -total"," 61.06% 105.168 1 Sjabloon:Verwysings"," 51.58% 88.837 1 Sjabloon:Cite_book"," 22.82% 39.305 1 Sjabloon:Inligtingskas_sterrebeeld"," 20.32% 34.999 1 Sjabloon:Infobox_generiek"," 4.28% 7.378 1 Sjabloon:Harvnb"," 1.95% 3.359 1 Sjabloon:Commons-kategorie_inlyn"," 1.73% 2.977 1 Sjabloon:Sterrebeelde"," 1.58% 2.725 2 Sjabloon:Infobox/breedte"," 1.56% 2.678 15 Sjabloon:!!"],"scribunto":"limitreport-timeusage":"value":"0.023","limit":"10.000","limitreport-memusage":"value":1337008,"limit":52428800,"cachereport":"origin":"mw1335","timestamp":"20190914115917","ttl":2592000,"transientcontent":false););"@context":"https://schema.org","@type":"Article","name":"Perseus (sterrebeeld)","url":"https://af.wikipedia.org/wiki/Perseus_(sterrebeeld)","sameAs":"http://www.wikidata.org/entity/Q10511","mainEntity":"http://www.wikidata.org/entity/Q10511","author":"@type":"Organization","name":"Contributors to Wikimedia projects","publisher":"@type":"Organization","name":"Wikimedia Foundation, Inc.","logo":"@type":"ImageObject","url":"https://www.wikimedia.org/static/images/wmf-hor-googpub.png","datePublished":"2012-06-09T11:31:03Z","dateModified":"2019-06-06T09:05:41Z","image":"https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/0/09/Perseus_constellation_map.png","headline":"sterrebeeld"(RLQ=window.RLQ||[]).push(function()mw.config.set("wgBackendResponseTime":109,"wgHostname":"mw1254"););

Popular posts from this blog

Distance measures on a map of a game The 2019 Stack Overflow Developer Survey Results Are Inmin distance in a graphShortest distance path on contour plotHow to plot a tilted map?Finding points outside of a diskDelaunay link distanceAnnulus from GeoDisks: drawing a ring on a mapNegative Correlation DistanceFind distance along a path (GPS coordinates)Finding position at given distance in a GeoPathMathematics behind distance estimation using camera

How to get a smooth, uniform ParametricPlot of a 2D Region?How to plot a complicated Region?How to exclude a region from ParametricPlotHow discretize a region placing vertices on a specific non-uniform gridHow to transform a Plot or a ParametricPlot into a RegionHow can I get a smooth plot of a bounded region?Smooth ParametricPlot3D with RegionFunction?Smooth border of a region ParametricPlotSmooth region boundarySmooth region plot from list of pointsGet minimum y of a certain x in a region

Genealogie vun de Merowenger Vum Merowech bis zum Chilperich I. | Navigatiounsmenü